Ondersteun Hugo Rust se Jaarlikse Lootjieprojek!
R20
Dis weer daardie opwindende tyd van die jaar – ons jaarlikse lootjieprojek is hier!
Ons wil graag elke ouer, grootouer, vriend, oud-Hugo Rust leerder en die breër Wellington-gemeenskap aanmoedig om ons skool te ondersteun deur ’n lootjie te koop.
Nie net maak jou ondersteuning ’n betekenisvolle verskil vir ons skool nie, maar jy staan ook die kans om fantastiese pryse te wen!
Elke lootjie wat gekoop word, help ons om steeds nuwe geleenthede te skep en die beste moontlike omgewing vir ons leerders te bied.
Koop jou lootjie, ondersteun ons skool, en dalk is jy een van ons gelukkige wenners!
Baie dankie dat jy saam met ons ’n verskil maak!
Raffle starts in:
Raffle starts: July 26, 2026 8:00 am
Ends: September 25, 2026 12:00 pm



